1. Greek Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  2. Italian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  3. Russian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  4. German Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  5. Afrikaans Kaapstad Prokureurs - Itzeck Incorporated
  6. English Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated

Borgstelling

Borgstelling word ook borg, borgakte of kredietwaarborg genoem, in terme waarvan drie partye betrokke is – die krediteur, die hoofskuldenaar en die borg. Die borg onderneem en aanvaar aanspreeklikheid vir die verpligtinge van ’n lener wat sy kontraktuele verpligtinge nie kan nakom nie. Die persoon of maatskappy wat so ’n drukkende verantwoordelikheid skriftelik aanvaar, staan bekend as ’n borg of kredietwaarborg. ’n Borgakte moet aan spesifieke formaliteite voldoen om geldig en afdwingbaar te wees.
Besoek asb. ook en verwys na Handels- en Kontraktereg hierbo en Kredietreg hieronder aangesien dit verwante onderwerpe is.

 

Terug na definisies