Astrid Hambrock:
Vertalings, tolk- en redaksiewerk.
Ek is ’n professionele, voltydse vertaler en geswore vertaler van die Hoë Hof van Suid-Afrika vir Engels, Duits en Afrikaans en het meer as 25 jaar ervaring.
Aangesien ek buitendien ’n ten volle gekwalifiseerde, nie meer praktiserende prokureur (LLB-graad) is, spesialiseer ek in regsvertalings, doen egter ook baie mediese, teologiese en algemene vertalings en vertalings op die gebied van toerisme.
Sedert omtrent 5 jaar tolk ek vervolgens ook by die hof, waar my regsagtergrond my goed te pas kom.
Betroubare, presiese en stiptelike werk en ’n hoë werksetiek is baie belangrik vir my.
![]() |
astridhambrock@telkomsa.net 20 Hofmeyr Street Gardens, Cape Town 8001 Tel.: 0027 (21) 423 7400 |