Eiendomsreg
Eiendomsreg kan nie presies gedefinieer word nie. Dit is ’n alledaagse verwysing na die regsverhouding tussen ’n persoon en ’n objek, terwyl eersgenoemde die eienaar van die objek is, wat regte en verpligtinge impliseer en gevolglik het die persoon regte t.o.v. die objek waarvan hy/sy die eienaar is. Buurskapbetrekkinge word ook beeinvloed deur die manier waarop eienaarskap uitgeoefen word.
Besoek asb. ook en verwys na Handels- en Kontraktereg hierbo en Boedelbereddering hieronder aangesien dit verwante onderwerpe is.