Familiereg
Familiereg is ’n regsgebied wat potensiële alledaagse situasies insluit, wat n grootfamilie kan teëkom, en dit behels onder andere:
• Kohabitasie
• Huwelik
• Skeiding van tafel en bed
• Egskeiding
• Verdeling van bates en laste op grond van egskeiding
• Onderhoud van eggenoot
• Vaderskap
• Kinderonderhoud
• Aanneming
• Toesig en ontvoering
• Toegang en ouerskapsplan
• Onttrekking van ouerregte
• Afhanklikheid en kinderverwaarlosing
• Huislike geweld – beskerming teen mishandeling
• Die Haagse Konvensie
• Nasionaliteit/dubbele burgerskap
• Opvoeding
• Bemiddeling