Handelsreg
Handelsreg word in die volksmond ook Besigheidsreg genoem, en sluit regte en verpligtinge in wat uit skriftelike of mondelinge kontraktuele betrekkings tussen besighede en/of hulle verteenwoordigers/agente spruit en ’n rol speel in die besigheid, vervaardiging, handel en verkoop, insluitende verbruikersgoedere.