Immigrasiereg
Immigrasiereg maak voorsiening vir die reëling van toelating van persone t.o.v. hulle verblyf in en hulle vertrek uit die Republiek van Suid-Afrika i.t.v. die Immigrasiewet Nr. 13 van 2002, wat tydelike en permanente verblyfpermitte, die bevordering van ekonomiese groei deur die aanstelling van buitelandse arbeiders/vaardighede, belegging, opleiding, akademiese uitruilings en toerisme bepaal. Immigrasiebeheer word binne die konstitusionele etiek van beskerming van menseregte behartig.
Besoek asb. ook en verwys na Nasionaliteitsreg hierbo aangesien dit ’n verwante onderwerp is.
Terug na definisies