1. Greek Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  2. Italian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  3. Russian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  4. German Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  5. Afrikaans Kaapstad Prokureurs - Itzeck Incorporated
  6. English Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated

Korporatiewe reg

Korporatiewe reg word in die volksmond Maatskappyereg genoem en sluit die registrasie van maatskappye, verpligtinge en verantwoordelikhede van direkteure, aandeelhouers, werknemers en krediteure in hulle interaksie onder mekaar en ook die verbruikers van die vervaardigde produk(te) en/of gelewerde diens(te) in, of met betrekking tot beleide wat bedoel is om die gemeenskap by besluite wat deur die verteenwoordigers van die maatskappye gemaak word, te laat deelneem en daaruit voordeel te trek.

Terug na definisies