1. Greek Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  2. Italian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  3. Russian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  4. German Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  5. Afrikaans Kaapstad Prokureurs - Itzeck Incorporated
  6. English Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated

Omgewingsreg

Omgewingsreg is ’n kollektiewe begrip wat internasionale verdrae (konvensies), statute, regulasies, en gewoontereg of nasionale wetgewing (indien van toepassing) beskryf, wat die interaksie van die mensdom en natuurlike omgewing reguleer met die doel om die impak van menslike aktiwiteite en kommersialisering te verminder. Die onderwerp kan in twee hoofonderwerpe verdeel word: besoedelingsbeheer en –sanitasie, en bewaring van hulpbronne.

Terug na definisies