1. Greek Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  2. Italian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  3. Russian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  4. German Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  5. Afrikaans Kaapstad Prokureurs - Itzeck Incorporated
  6. English Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated

Reg oor Openbare Belange

Die begrip Reg oor Openbare Belange het so gegroei, dat dit ’n wye reeks van aktiwiteite by regsgeleerdes en leke (nie-regeringsorganisasies) insluit wat met oorgawe vir burgerlike regte, burgerlike vryhede, vroueregte, verbruikerregte en omgewingsbeskerming werk, indien van toepassing in die vorm van ’n klasaksie. Hulle verteenwoordig dus dele van die gemeenskap wie se toegang tot regsprosesse om vele redes beperk is/was. Die begrip “klas-aksie” is in Suid-Afrika ingelei, alhoewel dit tot die oortreding van konstitusionele regte beperk is.
Besoek asb. ook en verwys na Staatsreg, Administratiewe reg en Mededingingsreg hierbo aangesien dit verwante onderwerpe is.


Terug na definisies