Deliktereg, Mediese Nalatigheid en Persoonlike Besering
Deliktereg sluit die Reg oor Mediese Nalatigheid en Persoonlike Besering in, waar dit gaan oor eise, waarin die openbare of sosiale belang by die vasstelling van onregmatigheid invloedryk is, waar fisiese, geestelike of sielkundige skade ontstaan het, as gevolg van die nalatigheid of onregmatige daad van ’n ander persoon, mediese praktisyn, gesondheidswerker, werknemer(s) van ’n hospitaal, maatskappy, plaaslike regering, staatsowerheid of ander entiteit, d.w.s. deliktereg sluit siviele misdade en materiële of immateriële skade t.o.v. ’n persoon se eiendom, reputasie of regte, werksbeserings, motor- en ander ongelukke, foutiewe produkte, mediese foute, gly-, struikel- en valongelukke ensovoorts in.
Besoek asb. ook en verwys na Kontraktereg hierbo aangesien dit ’n verwante onderwerp is.