1. Greek Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  2. Italian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  3. Russian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  4. German Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  5. Afrikaans Kaapstad Prokureurs - Itzeck Incorporated
  6. English Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated

Handelsbeperking

Handelsbeperking verwys na die afdwingbaarheid van kontraktuele beperkings, insluitende indiensnemingsbeperkings t.o.v. die vryheid om besigheid te doen en om ’n beroep en vaardighede uit te oefen. Dit is die konstitusionele reg en voorreg van ’n handelaar in ’n demokrasie om sy/haar eie besigheid volgens sy/haar eie diskresie en keuse uit te oefen – onder die voorwaarde dat dit nie onwettig is nie. As die wet hierdie wyse reguleer of ingeperk het, moet dit gehoorsaam word. Geen mag buiten die algemene wet behoort ’n wettige vrye diskresie in te perk nie. Handelsbeperkings kan ook in beperkende ooreenkomste na beeindiging van werkskontrakte verskyn.
Besoek asb. ook en verwys na Handels-, Kontrakte- en Arbeidsreg hierbo aangesien dit verwante onderwerpe is.


Terug na definisies