Sport en Sportreg
Sport en Sportreg is ’n globale verskynsel en vorm deel van die sosiale struktuur van alle gemeenskappe. Onder andere sluit dit die volgende in: amateur- en professionele sport, waardes en norme in sport, mededinging, vermaak, reëls en dissipline op en weg van die sportveld,skeidsregters en beoordelaars, beserings, administrasie, kontrakte, finansiële borgskappe, beeldregte, handelsmerke, oordragte, bedrog, oneerlikheid en onprofessionele handeling, agente en internasionale wetgewing.
Besoek asb. ook en verwys na Handels-, Kontrakte-, Agentskaps- en Arbeidsreg hierbo aangesien dit verwante onderwerpe is.
Terug na definisies