1. Greek Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  2. Italian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  3. Russian Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  4. German Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated
  5. Afrikaans Kaapstad Prokureurs - Itzeck Incorporated
  6. English Cape Town Lawyers - Itzeck Incorporated

Strafreg

Strafreg is die gedeelte van Publiekreg wat bepaal, watter onwettige en meestendeels opsetlike handeling(e) ’n persoon aan straf deur die staat blootstel. Die beginsels van strafreg neem die redes vir misdaad en die stigting van strafmaatreëls, die vonnis(se) van die gevangene and die straftoediening in ag. Die Strafproseswet Nr. 51 van 1977 (soos gewysig) skryf die prosedures voor en maak voorsiening vir verwante aangeleenthede in strafgedinge. Siviele reg en strafreg verskil van mekaar. By eersgenoemde lê die klem meer op die geskilbeslegting en die vergoeding van slagoffers, terwyl dit by laasgenoemde op die straf lê.

Terug na definisies