Verbruikersreg
Verbruikersreg en meer spesifiek die Wet op Verbruikersbeskerming Nr. 68 van 2008 (die “WVB”) het betrekking op wette en organisasies wat ingestel is om die regte van verbruikers te beskerm, en billike handel en mededinging te ondersteun, gebaseer op inligting wat waar en in die openbare belang is. ’n Verbruiker is ’n natuurlike persoon wat goedere of dienste vir persoonlike gebruik of eienaarskap verkry.
Besoek asb. ook en verwys na Staats-, Handels-, Kontrakte- en Mededingingsreg hierbo aangesien dit verwante onderwerpe is.